Kos | Kuns | Kultuur

Welkom By AnnaKristina

Hallo En ‘N Hartlike Welkom By My Webtuiste.

Ek is voorwaar geseënd dat jy die tyd opoffer om al my ‘aanlyn’ kunswerke en videodemonstrasies te besigtig.


Ek geniet dit opreg om my kennis oor te dra aan diegene wat n behoefte daaraan het om iets nuuts aan te leer . Ek glo ook dat wanneer jy ‘ iets’ uit ‘niks’ skep, kreatiewe denke begin vloei.


Ek glo ook dat elke persoon kreatiwiteit op hul eie unieke manier kan ontwikkel en sien daarna uit om waarde toe te voeg tot jou vermoëns.


Blaai gerus deur my webtuiste of selfs nog beter…’ subscribe” op my nuusbrief of een van my aanlyn kunsklasse.


Tonne Kunsgroete

Annatjie von Below

Kreatiewe Vlog

Geniet gerus GRATIS!

SLUIT NOU AAN BY

AnnaKristina
MAANDELIKSE KUNSKLAS GROEP

Lorem ipsum dolor sit amet, consectetuer adipiscing elit, sed diam nonummy nibh euismod tincidunt ut laoreet dolore magna aliquam erat volutpat.

"Inside you is an Artist you don’t know about.
Come on this artistic journey with me and find that Artist!"

ANNATJIE VON BELOW

Wie is Annatjie von Below

kyk gerus

Kwela besoek Annatjie von Below

OFM - Konteikuiers saam Annatjie von Below

OFM - OFM Kontrei Kuiers saam met Annatjie von Below

Bly op hoogte met al die Nuwe Kreatiewe Idees

Naam* Required field!
Epos* Required field!
View Details
- +
Sold Out